Loading...
Aaliyah gaan skool toe!Loading...
Aaliyah gaan skool toe.Loading...

Loading...
Deur Aaliyah Christians 

Inligting oor outeur en illustreerder:

Outeur:
Aaliyah Christians
Aaliyah is 'n Graad 2 dogtertjie. Sy het hierdie storie geskryf en dit is gebaseer op haar realiteit. Sy hou van stories lees in haar vrye tyd.
Illustreerder:
Alison Godfrey
Alison is 'n vierde- jaar B. Ed Grondslagfase student en het Aaliyah ondersteun deur die illustrasies vir haar idees te skep.

Dit is die eerste dag van skool.
Die vakansie is verby, en Aaliyah is oppad skool toe.
Sy waai vir mamma en pappa, en stap vinnig die straat af!

Voor sy by die skool kom, hoor sy die donderweer!
Sy voel skielik die reën val, en hardloop vinnig.
Ag nee, sy het haar sambreel by die huis vergeet!

Aaliyah kom nat by die klas in.
Sy kry baie koud!
Juffrou sê sy moet by die tafel gaan sit, sodat sy kan droog raak.
Haar klasmaats lag, omdat sy nat is.

Die volgende dag is Aaliyah siek.
Sy hoes aanmekaar!
Sy is baie ongelukkig, want sy moet by die huis bly.
Sy wil so graag by die skool wees.