Book Creator

Tandemuis se groot fout

by Ulrich-Heyns Bester & Anja Nell

Cover

Loading...
Journey
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Pappa koop vir Ben 'n lekker.
Toe Ben die lekker eet, val al sy tande uit. Pappa tel sy tande op en sit dit in 'n sak.
Daai aand kom die tandemuis en steek die vrot tande aan die brand. Toe steek die huis aan die brand.
Ben slaap nog in sy kamer, toe strek die vuur tot by sy bed. Ben gebruik 'n leer om by die venster uit te klim.
Die tandemuis voel baie sleg dat hy die brand veroorsaak het.
Die volgende dag nooi die tandemuis al sy maats. Hulle almal werk saam om 'n nuwe huis vir Ben en sy pappa te bou.
PrevNext