Book Creator

Vakansie by ouma

by Monique Europa

Cover

Loading...
Vakansie by ouma
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Skrywer: Ava Stallenberg
Illustreerders: Ava Stallenberg & Monique Europa
Ek gaan die vakansie by my ouma kuier. Ek hoop dat ons 'n koek gaan bak.
Ouma wag al baie lank vir my. Kom trek aan jou voorskoot sodat jy nie op jou klere mors nie.
Flour
Ek my neefie Corban en ouma kyk of ons al die bestandele in die koskas het. Kaplaks! daar laat val Corban die hele pak meel op die vloer.
Flour
Wat 'n gemors! Ons moet skoonmaak voor ons die bestandele meng. Ek en Corban vee die meel op in 'n skoppie.
Kom, kom, kom, julle moet gou maak! Ons meng die bestandele met mekaar en gooi alles in die koek bak.
PrevNext