Loading...
SEB DIE GULSIGE SEBRALoading...

Loading...
SKRYWER: Grace Pieterse





1. Dit was 'n mooi dag. Seb die Sebra is baie honger. Hy is lus vir sappige wortels.





2. Hy lek sy lippe af. Seb begin dwaal in die veld. Hy sien groot wortels . Seb begin aan die wortels eet.




3. Seb hoor 'n geluid agter hom. Dit is Bessie die bok. "Wat maak jy hier?" vra hy.





4. "Ek wil ook van die lekker wortels eet!" skree Bessie. Nee dit is my wortels. Ek het dit eerste gekry antwoord Seb.





5. Kadoef! Bessie skop vir Seb. Eina,hy val in die doringbos.Die dorings steek in sy lyf.