Loading...
Ooeps!Loading...

Mamma sê: "Hardloop skool toe, Jabu! Dis laat!"

Jabu hardloop by die huis uit.
Oeps! Jabu struikel en val in 'n modderpoel.
Ag, nee!

"Trek uit daardie klere," sê Mamma

Jabu trek sy klere en kouse uit.
Hy trek sy trui uit.