Book Creator

Kietsie kat gaan kuier by Ouma Dotty

by Kirsty Idas

Pages 6 and 7 of 7

Loading...
“My liefste Kietsie,” sê Ma Selma, “ek het só na jou verlang.

“SELMA!” sê Ouma Dotty geskok. “’n Mens tel nie ‘n kat op die tafel nie!”

“Maar Kietsie is nie ‘n kat nie,” sê Ma selma. “Sy is ‘n prinses.”

“Ag nee!” sê Ouma Dotty. “Al was kietsie by die salon en al is sy skoon, hoort sy nie op die tafel nie. Haal haar af!”

Daardie aand droom Kietsie sy is ‘n prinses.
Loading...
Loading...
Kietsie kat gaan kuier by ouma Dotty
Loading...
Liam-Lee Jason is 'n 9 jarige seuntjie wat tans in Graad 3 leerder is. Hierdie boek is Liam se eerste uitgawe. Die boek is 'n ander weergawe van die storie Lola kuier by ouma Lenie geskryf deur Riëtte Bester. Dit is een van Liam se gunsteling boeke.
Loading...
Geskryf deur: Liam-Lee Jason

You've reached the end of the book

Read again

Made with Book Creator