Book Creator

Die seerower en die feetjie

by Jean-Marie du Toit

Cover

Loading...
Loading...
Die seerower en die feetjie
Jean-Marie du Toit
219048436
219048436@mycput.ac.za
21 Junie 2022
Geskryf deur: Jean-Marie du Toit
Agtergrond: Karla Swart
Illustrasies: Jean-Marie du Toit
Die seerower
en die feetjie
Die seerower en die feetjie was beste maatjies. Hulle het lekker saam gespeel. Die feetjie wou baie graag 'n seerower wees. Haar naam is Luka
Die feetjie het maatjies geword met ander seerowers. Sy wou soos hulle wees. hulle was nie baie goeie seerowers nie. Luka het soos die lelike seerowers geword.
Sy het 'n meisie se hare afgeknip in die klas. Toe sy fiets gery het, het sy vinnig deur 'n plas water gery. Die water het oral gespat op die ander mense.
Niemand wou meer met Luka speel nie. Haar seerower maatjies is Jakie. Jakie se hart was baie seer. Hy het vir Luka gesê sy is ombeskof. Sy het vir Jakie tong uitgesteek.
PrevNext