Book Creator

Ek hou nie van skool nie!

by Janette Jooste

Cover

Loading...
Ek hou nie van skool nie!
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
deur Janette Jooste
Ek hou nie van skool nie!
Ek sukkel om te lees en
die kinders lag vir my...
Juffrou sê, "Kom ons lees
b- en d-woorde."
Ag, nee! Ek hou nie van
b- en d-woorde nie!
Maar Juffrou maak
dit sommer baie maklik!
PrevNext