Book Creator

Kybrie en die drie katte.

by danelle matthysen

Cover

Loading...
Loading...
Geskryf deur Aqilah Cassiem.
Die melk was te warm...
Daarom het die drie katte in die son gaan slaap.
Kybrie sien die drie katte se pragtige huis en gaan binne.
Kybrie proe aan al die melk. Pappa kat se melk is te warm. Mamma kat se melk is te koud. Baba kat se melk is net reg.
Kybrie toets al die stoele. Baba kat se stoel breek!
PrevNext