Book Creator

Seisoene

by Yolanda Abrahams

Cover

Loading...
Seisoene
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Skrywer en Uitgewer :Yolanda Abrahams
Daar is vier seisoene in een jaar. Somer, winter, herfs en lente.
Het jy geweet ons eet en trek aan volgens ons seisoene?
In die somer eet ons graag roomys en dra ligte klere soos somer rokke.
In die winter dra ons warm jasse en ons eet warm kossoorte soos sop en ander warm disse.
In die somer is dit baie warm en in die winter is dit koud.
Bome verloor dikwels hul blare gedurende herfs seisoen en party bome verloor hul blare in die winter. Nuwe uitoopsels en blomme kom uit in die lente.
Somer
Winter
Herfs
Lente
Seisoene is belangrik, dit leer ons om te onderskei tussen verskillende weerstoestande en die veranderinge waarmee elke seisoen gepaard gaan.
Boek: Seisoene
Skrywer: Yolanda Abrahams
Illustrasies deur: Yolanda Abrahams

Eeste uitgawe
Maart 2023
PrevNext