Book Creator

Plaasdiere

by Yolanda Abrahams

Cover

Loading...
Loading...
Loading...
PLAASDIERE
Loading...
Loading...
Loading...
Loading...
Skrywer en Uitgewer: Yolanda Abrahams
Plaasdiere is belangrik. Ons kry wol, vleis, melk, eiers en leer van party plaasdiere.
Party diere gebruik ons om te werk.
Ander plaasdiere beskerm ons.
Wat kry ons van plaasdiere?
Koeie gee vir ons melk, botter en kaas.
Bulle gee vir ons leer en ons gebruik daardie leer om klere en beursies te maak.
Varke gee vir ons varkvleis soos ontbytspek en ham.
Hoenders gee vir ons eiers, vleis en vere waarmee kussings gemaak kan word.
Nou vandat jy biekie meer geleer het oor plaasdiere, kom ons leer die ruimpie.

My hondtjie
My ou hondtjie
Is so laf
As ek hom roep
Begin hy blaf

Ek kan verstaan
Wat hy wil se
Dit is sy kos
Wat hy wil he
Boek: Plaasdiere
Skrywer: Yolanda Abrahams
Illustrasies deur: Yolanda Abrahams

Eeste uitgawe
Maart 2023
PrevNext