Eet
en
leef
gesond!
en
leef
gesond!
Hou jou liggaam gesond!
Loading...
Kom ons luister na die liedjie!Loading...
Jou keel lyk mooi,loer in jou oor en dis 'n bietjie rooi.
Eina!
Probeer ‘n bietjie hoes, ai jou longe lyk seer
Ek dink ek weet wat jou makeer.
Ek dink ek weet wat jou makeer.
Kom ons neem jou koors hoe warm is jy?
Tyd om ‘n bietjie in die bed te bly.
Tyd om ‘n bietjie in die bed te bly.
'n Appel ‘n dag laat die dokter wag.
Eet vars groente en onthou om te lag.
Eet vars groente en onthou om te lag.
WOW!
Staan op en dans vir jou balans,
Onthou hande was, gebruik elke liewe kans.
Onthou hande was, gebruik elke liewe kans.
Drink baie water, want dit spoel alles skoon,
en die kieme sal glad nie in die bed wil woon.
en die kieme sal glad nie in die bed wil woon.